We use third-party cookies to personalize content, ads, and analyze site traffic.
template
#BFFL
Mienke jy is altyd net so gaaf oulik en vriendelik met my en mense dink dat jy my bestie is net omdat jy vir my presente koop maar ek sal nooit so oor jou voel nie jy is altyd daar vir my en staan op vir my en ek wil die selfde doen met jou . Jy beteken die wereld vir my en ek het jou die heeltyd gelos vir iemand anders en ek sal nooit weer dit met jou doen nie. Jy is my beste maatjie .♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️♥️
action icon
comment icon
1
share icon
Share
Use Template
close